Brad Pitt

Brad Pitt
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Brad Pitt - Hollywood, Kalifornië - Julie 2019

Geboortenaam William Bradley Pitt
Geboorte 18 Desember 1963 (1963-12-18)
Shawnee, Oklahoma (Verenigde State)
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Ouers William Alvin Pitt
Jane Etta (née Hillhouse)
Lewensmaat Jennifer Aniston (2000–2005)
Angelina Jolie (2014–2016)
Kinders 6 (3 is aangenome)
Beroep(e) Akteur, rolprentvervaardiger
Rolprente Fight Club, The Curious Case of Benjamin Button
Toekennings Golden Globe vir Twelve Monkeys
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Bradley "Brad" Pitt[1] (* 18 Desember 1963 in Shawnee, Oklahoma) is 'n Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger. Hy word as een van die wêreld se aantreklikste mans geag en sy nie-beroepslewe word wyd gepubliseer.[2][3] Pitt het twee Academy-benoemings ontvang en een Golden Globe uit vier benoemings gewen.

  1. Dinh, Mai; Murphy, Janet. "Brad Pitt Biography". People-tydskrif (in Engels). p. 2. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2016. Besoek op 16 Mei 2008.
  2. "Brad Pitt 'sexiest man alive'". BBC News (in Engels). BBC. 2 November 2000. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Februarie 2009. Besoek op 15 November 2008.
  3. Bryner, Jeanna (23 Augustus 2007). Study: Men With 'Cavemen' Faces Most Attractive to Women. Fox News. URL besoek op 1 Januarie 2008.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne